STORY WISE
| Familielewe is 'n intensiewe drie maande dagboek wat geskryf is om die basiese fondamente in mense se lewens te vestig. Dit verduidelik al die basiese waarhede wat nodig is om in oorwinning te lewe. Die boek is geskryf om mense te help om in hulle verhoudings met God die Vader, 'n volkome lewe te ervaar. Familielewe het homself ook by uitstek as suksesvol bewys vir gebruik in mentorskap verhoudings. |













